Browsing by Author "Van Rooyen, Ian William"
Now showing 1 - 2 of 2
Results Per Page
Sort Options
- ItemOpen AccessDie konsep van 'n gay-paradigma met betrekking tot hoofstroom-literatuur(1997) Van Rooyen, Ian William; Snyman, HenningMet die gay-teks as primere objek van ondersoek, is daar in hierdie studie gekyk na die onderskeiding tussen hoofstroomen gay-literatuur. Die hipotese van hierdie studie is dat bogenoemde onderskeiding nie in aIle gevalle geregverdig kan word nie. Hierdie studie ontken nie die verskille tussen die gay-teks en hoofstroom-literatuur nie. Inteendeel, daar word kennis van die onderskeiding geneem. As vertrekpunt word die aard van die gay-teks ondersoek. Dit word gedefinieer as n geordende opeenvolging van sinne wat as n samehangende eenheid geproduseer en/of geinterpreteer word waarin homofiliteit n rol speel primer, sekonder, of bloat as 'n suggestie of sensibiliteit. Die verskil tussen gay- en hoofstroom-literatuur vind veral op tematiese vlak plaas waar die bogenoemde definisie duidelik van toepassing is. Die kern van die hoofstroom-teks bestaan daarin dat die teks grotendeels op die uitbeelding van 'n menslike kondisie fokus. Hierdie menslike kondisie behels ervaringe wat aIle mense met mekaar gemeen het. n Teks kan op verskeie vlakke geinterpreteer word. Met Edmund White se roman, A Boy's Own Story as proefteks, toon hierdie studie dat een teks as beide gay- en hoofstroom teks gelees kan word. Hiermee word bewys dat die gay-teks en hoofstroom-literatuur nie antonieme van mekaar hoef te wees nie.
- ItemOpen AccessA metaphorical characterization of D.J. Opperman's Komas uit 'n bamboesstok in terms of relevance theory and the contemporary theory of metaphor(2009) Van Rooyen, Ian William; Snyman, HenningSimilar to previous academic papers on the topic of relevance, this dissertation too responds to specific claims proposed by relevance theory. The relevance-theoretic account of the recovery of metaphorical interpretations is of particular interest and is considered relative to the assertions of Lakoff and Johnson (1980, 1999) and Lakoff and Turner (1989), proponents of the cognitive linguistic approach to metaphor. The study has three distinct parts. It firstly explores the treatment of metaphor within the framework of Relevance Theory. Secondly, it argues via the assertions of the Contemporary Theory of Metaphor that the relevance-theoretic treatment of metaphor is in violation of one of its fundamental claims about cognition, namely, that human cognition tends to be geared to the maximization of relevance. Thirdly the salience of the cognitive-linguistic view of metaphor is illustrated through the metaphorical characterisation of D.J. Opperman’s (1979) volume of poetry, Komas uit ‘n bamboesstok.